{"id":104871,"date":"2024-03-06T00:19:26","date_gmt":"2024-03-06T00:19:26","guid":{"rendered":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/?p=104871"},"modified":"2024-03-06T00:19:29","modified_gmt":"2024-03-06T00:19:29","slug":"oorwin-skrywersblok-praktiese-wenke-vir-kreatiewe-sukses","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/oorwin-skrywersblok-praktiese-wenke-vir-kreatiewe-sukses\/","title":{"rendered":"Oorwin Skrywersblok: Praktiese Wenke vir Kreatiewe Sukses"},"content":{"rendered":"\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">DEUR ANNEKE VAN NIEKERK<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:20px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\"><strong>Is jy vasgevang in die wurggreep van skrywersblok? Oorkom hierdie kreatiewe hindernis met praktiese wenke en herontdek die vreugde van skryf.<\/strong><\/h3>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Elke skrywer staan een of ander tyd voor die uitdaging van skrywersblok. Jy sit voor die rekenaar en die toetsbord is stil. Die le\u00eb skerm weerspie\u00ebl jou gebrek aan inspirasie. Perfeksionisme, die vrees vir kritiek en ander faktore soos dinge wat jou aandag aflei, kan die skuld kry vir hierdie toestand.\u00a0<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Kom ons fokus op wat jy kan doen om hierdie struikelblok te oorkom en hoe jy jou kreatiwiteit weer kan vind. Hier is \u2019n paar wenke wat jy kan probeer:<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><\/strong><strong>Vestig \u2019n skryf roetine:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Een van die belangrikste stappe is om \u2019n daaglikse <a href=\"https:\/\/www.writerscollegeblog.com\/getting-into-a-writing-routine\/\">skryf roetine<\/a> te vestig en d\u00e1\u00e1rby te hou. John Rogers het ges\u00ea<em>:<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>&#8220;You can\u2019t think yourself out of a writing block; you have to write yourself out of a thinking block.&#8221; <\/em>&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Moenie wag vir inspirasie nie, maar voeg daad by die woord! Dit is ook belangrik om bewus te wees van die tyd van die dag wat jy produktief en of kreatief voel. Is jy \u2019n naguil, of verkies jy eerder die stilte van die vroe\u00eb oggend vir jou skryftyd?&nbsp; Laat dit jou lei wanneer jy tyd opsy sit om te skryf.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><\/strong><strong>Doen skryf oefeninge:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Probeer vryevloei-skryf om perfeksionisme te oorkom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Stel \u2019n wekker vir \u2019n bepaalde tyd en laat jou gedagtes vrylik vloei. Skryf alles neer wat by jou opkom sonder om te stop of aan taalfoute te dink.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Daar is ook vele ander <a href=\"https:\/\/thinkwritten.com\/creative-writing-exercises\/\">Skryf oefeninge<\/a> wat jy kan probeer en wat jou sal help om inspirasie te kry om aan die skryf te kom.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><\/strong><strong>Neem kort breuke terwyl jy skryf.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Moenie vir ure aaneen skryf nie.&nbsp; Beplan kort, gestruktureerde pouses tussen jou skryfwerk. Stel jou wekker en neem af en toe \u2019n vinnige breuk.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur \u2019n kort rukkie op iets anders te fokus, sal dit jou help om vars na jou skryfwerk te kyk en nuwe perspektief te kry.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">K<strong>reatiwiteitssafrigting:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><a href=\"https:\/\/www.writerscollegeblog.com\/breaking-through-your-writing-barriers-a-new-course-at-the-writers-college\/\">Kreatiwiteitsafrigting<\/a> kan \u2019n baie handige hulpmiddel wees. \u2019n Afrigter kan persoonlike ondersteuning aan skrywers bied.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Deur insiggewende gesprekke met \u2019n terapeut te h\u00ea, kan jy vasstel waarom jy jou in die slaggat van skrywersblok bevind. Kwessies soos perfeksionisme of die vrees vir kritiek kan jou laml\u00ea. Met die kundige hulp van \u2019n kreatiwiteitsafrigter kan jy jou passie vir skryf herontdek.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><\/strong><strong>Stel realistiese doelwitte:<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die sleutel is om skryf doelwitte te stel wat haalbaar is binne jou eie skryf ritme en omstandighede. Besluit hoeveel woorde of ure jy per dag of week wil skryf.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit bied struktuur, verminder druk, en bied &#8216;n meetbare manier om vordering dop te hou. Dit sal jou motiveer en die selfvertroue gee wat die kreatiewe proses bevorder.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong><\/strong><strong>Lees! Lees! Lees!<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Susan Reynolds, die skrywer van die boek <em>&nbsp;<\/em><a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Fire-Your-Writing-Brain-Neuroscience\/dp\/1599639149\/ref=sr_1_1?s=books&amp;ie=UTF8&amp;qid=1446514204&amp;sr=1-1&amp;keywords=fire+up+your+writing+brain\"><strong><em>Fire Up Your Writing Brain: How to Use Proven Neuroscience to Become a More Creative, Productive, and Successful Writer<\/em><\/strong><\/a><em> <\/em>&nbsp;beklemtoon die belangrikheid van diep lees.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">&#8220;Diep lees&#8221; word omskryf as stadige, deurdringende lees wat ryk is aan sensoriese detail en wat vol emosionele en morele kompleksiteit is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Lees gedigte, literatuur of nie-fiksie om jou te help om die kreatiewe brein te stimuleer en om <a href=\"https:\/\/www.writerscollegeblog.com\/lost-for-words-what-to-do-when-the-dreaded-writers-block-hits-you\/\">skrywersblok<\/a> te oorkom.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Laat die skrywersblok nie langer &#8216;n hindernis wees nie, maar eerder \u2019n geleentheid vir kreatiewe groei. Bly skryf, stap vir stap, woord vir woord en onthou, daar is geen magtiger wapen as vasberadenheid en kreatiewe uithouvermo\u00eb nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image alignleft size-full is-resized is-style-rounded\"><img fetchpriority=\"high\" decoding=\"async\" width=\"2560\" height=\"2416\" src=\"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/kop-en-skouer-scaled.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-104872\" style=\"width:250px\" srcset=\"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/kop-en-skouer-scaled.jpg 2560w, https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/kop-en-skouer-768x725.jpg 768w, https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/kop-en-skouer-1536x1450.jpg 1536w, https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-content\/uploads\/2024\/03\/kop-en-skouer-2048x1933.jpg 2048w\" sizes=\"(max-width: 2560px) 100vw, 2560px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><strong>Anneke van Niekerk<\/strong> is gebore in die Oos-Kaap. In 2002 het sy haar LLB-graad behaal aan die Universiteit van Stellenbosch. Skryf was altyd \u2019n passie en tydens haar loopbaan as prokureur het sy nie die pen neergel\u00ea nie. Terwyl sy kinders grootgemaak het, het sy dienste aangebied wat skoolkinders help met die skryf van redenaarstoesprake. Later het sy ook \u2019n kursus in vryskut-tydskrifjoernalistiek voltooi wat haar liefde vir skryf met haar belangstelling in nuus en die media verenig het. Gedurende haar vrye tyd geniet Anneke \u2019n goeie koppie koffie en spandeer tyd met haar gesin.<\/p>\n\n\n\n<div style=\"height:39px\" aria-hidden=\"true\" class=\"wp-block-spacer\"><\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>DEUR ANNEKE VAN NIEKERK Is jy vasgevang in die wurggreep van skrywersblok? Oorkom hierdie kreatiewe hindernis met praktiese wenke en herontdek die vreugde van skryf. Elke skrywer staan een of ander tyd voor die uitdaging van skrywersblok. Jy sit voor die rekenaar en die toetsbord is stil. Die le\u00eb skerm weerspie\u00ebl jou gebrek aan inspirasie. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":104873,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_monsterinsights_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0,"wds_primary_category":550,"footnotes":""},"categories":[550],"tags":[],"class_list":["post-104871","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-creative"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104871","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=104871"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104871\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":104874,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/104871\/revisions\/104874"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media\/104873"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=104871"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=104871"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.sawriterscollege.co.za\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=104871"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}